Op Saterdag 21 November gaan ons die klanke van ELVIS PRESLEY herleef op die WimTV Biltong Sessie.
Nicholis Louw se Tribute To Elvis vertoning saam met ‘n volle orkes gaan jou terug vat in tyd na ‘n era van Jailhouse Rock, Blue Suede Shoes en Suspicious Minds.
Kry jou kaartjie nou vir slegs R55 en verbeel jou vir ‘n oomblik jy kyk na die koning van Rock ‘n Roll in die gemak van jou eie huis.