BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260925T214254Z
UID:a33b6cd8-52ac-4d60-badd-ac4d1d6f1a18
DTSTART:20201121T190000
DTEND:20201128T170000
DESCRIPTION:
Op Saterdag 21 November gaan ons die klanke van ELVIS PRESLE
Y herleef op die WimTV Biltong Sessie.

Nicholis Louw se T
ribute To Elvis vertoning saam met ‘n volle orkes gaan jou terug vat in
tyd na ‘n era van Jailhouse Rock\, Blue Suede Shoes en Suspicious Minds.

Kry jou kaartjie nou vir slegs R55 en verbeel jou vir
‘n oomblik jy kyk na die koning van Rock ‘n Roll in die gemak van jou
eie huis.

SUMMARY:Biltong Sessie - Elvis Presley Tribute met Nicholis Louw
URL;VALUE=URI:https://wimtv.howler.co.za/ElvisPresley
END:VEVENT
END:VCALENDAR