BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260921T011319Z
UID:d1bf4ef5-2e20-4214-ae88-568d97b91c39
DTSTART:20201103T200000
DTEND:20201201T235900
DESCRIPTION:
November beteken gewoonlik dat Kersfees Musiek begin speel i
n die winkels…

Daar is egter nog goeie nuus hierdie NOVEMB
ER!

Die Biltong Sessies gaan voort om vir jou die beste ver
maak te bring in die gemak van jou eie huis.

Op S
aterdag 7 November maak Brad Cunningham sy debuu
t op die Biltong Sessies en op 14 November gaan ons ROCK
saam met Mark Haze. Op 21 November bring Nicholis Louw vi
r ons ‘n huldeblyk aan ELVIS PRESLEY en op 28 November
sal jy saam met die talentvolle bokspan kan kuier wanneer ons TYDLOOS 8 ui
tsaai.

Kry jou maand kaartjie nou vir slegs R200 en genie
t toegang tot 4 x Biltong Sessies en 4 x WimTV shows.

SUMMARY:Maand Pakket November - Biltong Sessies & Die WimTV Show
URL;VALUE=URI:https://wimtv.howler.co.za/WimTVNov
END:VEVENT
END:VCALENDAR