Die DIVAS is terug en hierdie keer met die treffers van die grootste Suid-Afrikaanse DIVAS!
Op Vrydag 31 Julie gaan Natisha, Leah, Le-Lue en Nadia Louw hulde bring aan legendes soos Anneli van Rooyen, Laurika Rauch, Sonja Herold en vele meer. Trefffers soos Ramaja van Glenys Lynne, World in Union en Jabulani van PJ Powers en Special Star van Claire Johnston gaan jou terug vat in tyd. As jy hierdie goue oues wil herleef, maak seker jy kry jou kaartjie by Howler teen slegs R45 per toestel.
Ondersteun Suid-Afrika se kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!