Op Saterdag 1 Augustus is Steve Hofmeyr terug vir nog ‘n Biltong Sessie en hierdie keer met die klanke van Neil Diamond.
Steve word vergesel deur Andries Botha op kitaar, en daar is geen twyfel dat hierdie due se weergawe van Diamond se grootste treffers jou asem gaan wegblaas nie. Kaartjies kos slegs R45 per toestel en is beskikbaar by Howler.
Ondersteun Suid-Afrika se kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!