Die bekende groep Spoegwolf spog met ‘n nuwe album en watter beter plek om dit bekend te stel as op die WimTV Biltong Sessies!
Op Saterdag 12 September kan jy na hierdie manne kyk in die gemak van jou eie huis.