Die Biltong Sessies bied aan - Die Akoestiese Kitaar met Loki Rothman en Albert Frost
Op Saterdag 17 Oktober neem Loki Rothman en Albert Frost jou op ‘n reis met een van die wêreld se gewildste snaar instrumente.
Albert Frost is bekend vir sy ongelooflike blues styl van kitaar spel, terwyl Loki Rothman wêreldwyd erken word as een van die beste kitaarspelers. Die Akoestiese Kitaar beloof om iets te wees wat jy nog nooit beleef het nie. Verwag die onverwagte op Saterdag 17 Oktober!