Die WimTv Show met Wimpie van der Sandt, Simon Miller en Stem.
Hierdie week bespreek hulle sosiale media, en die impak daarvan in die samelewing.
Die WimTv Band is ook weer terug met Mark Haze, Stanley Hill en Justen Hosken.
Gastelys:
Daniel Witz - Prokureur (ook Angelo Aggrizi se regsverteenwoordiger)
Ruda Landman - Voormalige joernalis en TV-persoonlikheid
Gideon Joubert - Vlieënier