November beteken gewoonlik dat Kersfees Musiek begin speel in die winkels…
Daar is egter nog goeie nuus hierdie NOVEMBER!
Die Biltong Sessies gaan voort om vir jou die beste vermaak te bring in die gemak van jou eie huis.
Op Saterdag 7 November maak Brad Cunningham sy debuut op die Biltong Sessies en op 14 November gaan ons ROCK saam met Mark Haze. Op 21 November bring Nicholis Louw vir ons ‘n huldeblyk aan ELVIS PRESLEY en op 28 November sal jy saam met die talentvolle bokspan kan kuier wanneer ons TYDLOOS 8 uitsaai.
Kry jou maand kaartjie nou vir slegs R200 en geniet toegang tot 4 x Biltong Sessies en 4 x WimTV shows.