Efficient Group se hoof-ekonoom en ontbytsake aanbieder Dawie Roodt deel sy ontleding van covid-19 se impak tot dusver op die plaaslike en wêreld-ekonomie. Dawie lê ook vir ons ‘n padkaart uit en kyk na hoe die wêreld waarskynlik gaan verander oor die volgende 10 jaar.
Hierdie program bied unieke insig vir besighede en individue wat besef dat ‘n doelgerigte aksieplan beraam moet word om te oorleef in ‘n wêreld met, en na covid-19.